Die kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool het Vrouedag sommer reeds op 8 Augustus gevier deur almal iets pienks aan te trek.

Kleuters vier vrouedag in pienk

Die kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool het Vrouedag sommer reeds op 8 Augustus gevier deur almal iets pienks aan te trek.
Die kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool het Vrouedag sommer reeds op 8 Augustus gevier deur almal iets pienks aan te trek.

Die kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool het Vrouedag sommer reeds op 8 Augustus gevier deur almal iets pienks aan te trek. Hulle het ook iets lekkers gemaak om te eet en ‘n kaartjie gemaak wat hulle aan ‘n spesiale vrou in hul lewe kon gee. “Ons vier elke vrou in ons gemeenskap,” sê Adel Maritz, van die kleuterskool.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article