Verwelkom seisoen van vernuwing
Kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool en hul ouers het op Maandag 1 September Odendaalsrus se strate ingevaar op ‘n pretstap om Lentedag te vier. Die skool is
versier en die pom-pon-groep het opgetree. DIe kleuters het ook na afloop van die pretstap helderkleurige oliebolle en koeldrank geniet hoedjies gemaak.


