Vista Avatar

Vista


  • Vista wishes our readers a Merry Christmas. Vista wens ons lesers ‘n Geseënde Kersfees en ‘n Voorspoedige Nuwe Jaar

    by

    on

    Merry Christmas/Geseënde Nuwe Jaar
  • Dagboek/Diary 3/11 to 8/12

    by

    on

    Dagboek/Diary
  • Die Freddies-hengelklub het op 13 Oktober ’n klubkompetisie by Aldam gehou. Madeline Vorster was eerste in die vroue-afdeling, gevolg deur Barinda Botha (tweede plek) en Estelle Haasbroek (derde plek). In die mans-afdeling was PK Haasbroek eerste, gevolg deur Heinrich Weiss (tweede plek) en Robert Vorster (derde plek). In die junior afdeling was Ruben Louw eerste,…

    by

    on

    Katrol grotes in
  • The Sounds of a Classical Christmas #3 is sure to leave the audience applauding for more. For one night only, a talented cast of singers and musicians will perform at the Ernest Oppenheimer Theatre in Welkom on Thursday (08/11). The concert starts at 19:00.

    by

    on

    The Sounds of a Classical Christmas #3
  • Die toekoms van mynbou en die motorbedryf in die Vrystaatse Goudveld, en ook in Suid Afrika, is Vrydag (26/10) tydens ’n sakeontbyt by die Laerskool Voluit in Virginia bespreek.

    by

    on

    Die toekoms van mynbou in die Goudveld
  • Rou riool dam reeds vir bykans ’n jaar in Queensweg in Saaiplaas, Virginia, op. Inwoners is briesend omdat die werknemers by die Mathjabeng-munisipaliteit vir die afgelope jaar hul oproepe en klagte hieroor blatant ignoreer.

    by

    on

    Riool dam op voor huise
  • The Eden Hope and Care Centre in Virginia is still engulfed in darkness a week later. Due to arrears of R3,4?million, the municipality cut the services to the centre on 22 October.

    by

    on

    Centre still without power
  • Anwyn Mollentze,’n gr.?10-leerling aan die St?Dominic’s College in Welkom, het ’n derde plek (93%) in die nasionale ATKV- senior olimpiade vir Afrikaans (eerste addisionele taal) behaal. Anwyn het verlede jaar ’n eerste plek in dié olimpiade behaal

    by

    on

    Ken haar taal
  • Members of the Flamingo Rotary Club and Dunamis Interactors filled 20 boxes for the Santa Shoebox project. This is an annual project managed by the Rotary Club in the Goldfields. Interact is the junior division of the Rotary Club. From the left are Jill Lombard (Flamingo Rotary), Petru Koch (Santa Shoebox), Nikita Nunes (Interact) and…

    by

    on

    Fill shoe boxes with joy
  • Volksblad, moederkoerant van Vista, sal weer gehaltediens aan sy lesers bied met die pub­lisering en verspreiding van 2018 se matriekuitslae in die Vrystaat en Noord-Kaap. Die uitslae word op 3 Januarie bekend gemaak en Volksblad vra skole se samewerking om te verseker dat hul toppresteerders se prestasies die koerant haal en gepaste erkenning kry.

    by

    on

    Matriekuitslae dán in koerant

Gift this article