Vista Avatar

Vista


  • Vista is one of the most popular news and advertising medium in the Goldfields. Come rain or shine, more than 2 000 copies of Vista are fetched by avid Vista readers at its offices in Stateway every Thursday morning. They queue downstairs at Vista Dispatch, and upstairs at the offices. This group of friendly Vista…

    by

    on

    Queuing for Vista
  • Sleeper is a complex spellbinding thriller from a top-notch weaver of mystery and intrigue, Mike Nicol. Although Mike Nicol is renowned for his multifaceted, yet finely duplicitous storytelling, Sleeper propels him to new heights in his mastery of suspense and the clandestine world of politics and spies.

    by

    on

    Exhilarating new thriller by South African author
  • Pastoor Johan en Susan Taljaard is die nuwe herders­paar van die Blye Boodskap Bediening in Welkom. Hulle is reeds 20 jaar in die voltydse bediening waarvan die laaste tien jaar by die Bikers Church Welkom was. Hul visie is om die Goeie Nuus van die Evangelie uit te leef. Die intreepreek is op Sondag 21…

    by

    on

    Lei nou gemeente
  • Simoné Denner (14) was crown­ed as the first Miss Teen Goldfields 2018. Simoné is a Gr.?8 learner at the Goudveld-Hoërskool in Welkom. She will represent the Goldfields at various occasions as Miss Teen Goldfields and she is a proud supporter of CANSA and animal welfare societies. Simoné will assist with the crowning of Miss Matjhabeng…

    by

    on

    Teen beauty crowned
  • ’n Erg getraumatiseerde paartjie van Odendaalsrus wat aan die begin van September hul eersgeborene aan die dood moes afstaan, het nou regsadvies ingewin nadat hulle dié week met skok verneem het dat hulle die verkeerde baba begrawe het.

    by

    on

    Paar moes baba weer begrawe ná lykies omgeruil is
  • Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up. Hy tree Woensdag 26 September by die Ernest Oppenheimerskuburg in Welkom op.

    by

    on

    Schalk kom Welkom toe
  • Gekies as finalis: Ans-cilé du Plessis, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, is as een van die finaliste in die Universiteit van die Vrystaat (UV) en Volksblad se Matrikulant van die Jaar-kompetisie aangewys. Die standaard van die kompetisie is baie hoog en die finaliste is op grond van hul uitstaande prestasie in akademie, leierskap, sport en…

    by

    on

    Volksblad matrikulant van die jaar finalis
  • The annual Makiti Kontrei Festival is three years old and is one of the Amari School’s biggest fundraising projects. Approximately 9?000 people attended the fesitival this year. “Were it not for the dedicated support of our staff and volunteer crew, it could not have been such a success,” says Phillip Scott, principal of the Amari…

    by

    on

    Festival big success
  • Die Goudveld-Hoërskool se o.17-sewesrugbyspan is die tweede jaar agtereenvolgens as die wenner van die Griffon-sewesrugbytoernooi gekroon. Dié span het die Hoërskool Voortrekker van Bethlehem in die halfeindstryd met 38?–?5 geklop, en op Saterdag 1 September in die eindstryd teen die Hoërskool Witteberg, ook van Bethlehem, te staan gekom. Goudveld het met 31?–?10 geseëvier. Gouties is…

    by

    on

    Kraai (weer) koning)
  • Local philanthropist Pauline Mattana has donated three oil paintings by Theo Kleynhans, a well-known South African artist, to be raffled to raise much-needed funds for the Goldfields Hospice. The raffle will form part of the Goldfields Hospice’s 30-year celebrations. The draw will take place at the craft market planned to commemorate the celebrations on 20…

    by

    on

    Philanthropist donates paintings

Gift this article