Vista
-
Anwyn Mollentze,’n gr.?10-leerling aan die St?Dominic’s College in Welkom, het ’n derde plek (93%) in die nasionale ATKV- senior olimpiade vir Afrikaans (eerste addisionele taal) behaal. Anwyn het verlede jaar ’n eerste plek in dié olimpiade behaal
-
Members of the Flamingo Rotary Club and Dunamis Interactors filled 20 boxes for the Santa Shoebox project. This is an annual project managed by the Rotary Club in the Goldfields. Interact is the junior division of the Rotary Club. From the left are Jill Lombard (Flamingo Rotary), Petru Koch (Santa Shoebox), Nikita Nunes (Interact) and…
-
Volksblad, moederkoerant van Vista, sal weer gehaltediens aan sy lesers bied met die publisering en verspreiding van 2018 se matriekuitslae in die Vrystaat en Noord-Kaap. Die uitslae word op 3 Januarie bekend gemaak en Volksblad vra skole se samewerking om te verseker dat hul toppresteerders se prestasies die koerant haal en gepaste erkenning kry.
-
Vista is one of the most popular news and advertising medium in the Goldfields. Come rain or shine, more than 2 000 copies of Vista are fetched by avid Vista readers at its offices in Stateway every Thursday morning. They queue downstairs at Vista Dispatch, and upstairs at the offices. This group of friendly Vista…
-
Sleeper is a complex spellbinding thriller from a top-notch weaver of mystery and intrigue, Mike Nicol. Although Mike Nicol is renowned for his multifaceted, yet finely duplicitous storytelling, Sleeper propels him to new heights in his mastery of suspense and the clandestine world of politics and spies.
-
Pastoor Johan en Susan Taljaard is die nuwe herderspaar van die Blye Boodskap Bediening in Welkom. Hulle is reeds 20 jaar in die voltydse bediening waarvan die laaste tien jaar by die Bikers Church Welkom was. Hul visie is om die Goeie Nuus van die Evangelie uit te leef. Die intreepreek is op Sondag 21…
-
Simoné Denner (14) was crowned as the first Miss Teen Goldfields 2018. Simoné is a Gr.?8 learner at the Goudveld-Hoërskool in Welkom. She will represent the Goldfields at various occasions as Miss Teen Goldfields and she is a proud supporter of CANSA and animal welfare societies. Simoné will assist with the crowning of Miss Matjhabeng…
-
’n Erg getraumatiseerde paartjie van Odendaalsrus wat aan die begin van September hul eersgeborene aan die dood moes afstaan, het nou regsadvies ingewin nadat hulle dié week met skok verneem het dat hulle die verkeerde baba begrawe het.
-
Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up. Hy tree Woensdag 26 September by die Ernest Oppenheimerskuburg in Welkom op.
-
Gekies as finalis: Ans-cilé du Plessis, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, is as een van die finaliste in die Universiteit van die Vrystaat (UV) en Volksblad se Matrikulant van die Jaar-kompetisie aangewys. Die standaard van die kompetisie is baie hoog en die finaliste is op grond van hul uitstaande prestasie in akademie, leierskap, sport en…










