Die Wes-Kaapse minister vir polisietoesig en gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, het die inhegtenisname van ‘n tronkbewaarder met dwelms en selfone in sy besit, verwelkom.
Twee buitelandse burgers vas nadat die polisie meer as 3 ton tik, mandrax en dagga in ‘n vragmotor op die N1 naby Beaufort-Wes ontdek.
Vuil spuitnaalde en tiklollies wat verlede week De Oude Spruitdam in Brackenfell opgetel is, wek groot kommer in `n gemeenskap.