Naarheid het hom oorval, waarna die trane begin loop het toe Reint Grobler (56) van Wolseley hoor dat die man wat hom byna doodgemaak het, dood is
Beide Wolseley-plaaswag en die polisie is hard besig om aan strategieë te werk om verdere voorvalle van plaas-aanvalle in die area te bekamp.
Twee bejaardes is in die vroeë oggendure van Maandag in ‘n gaste-eenheid op ‘n plaas in die Wolseley-distrik aangeval. Die bejaarde man (75) is ernstig beseer.
Die verdagtes het die man herhaaldelik oor die kop geslaan. Hy het erge beserings aan sy gesig opgedoen en is hospitaal toe geneem vir behandeling.
WOLSELEY, Western Cape – A foreign national was arrested following a dramatic high-speed chase through Wolseley on Monday after police discovered him in possession of drugs worth hundreds of thousands…