The murder trial of Ahmed Darwish, accused of killing his wife Heilay in Wellington in 2021, was postponed in Paarl after a translator failed to appear in court.
Drie van die vier mans wat Maandag (22 September) die Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, sal Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn. Paarl Post het Maandag berig…
‘n Vermeende rower wat saam met twee ander ‘n Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, is Maandag (22 September) deur die polisie doodgeskiet. ‘n Ooggetuie het op die…
Die Drakenstein-munisipaliteit en plaaslike grondeienaars het besluit om die vervalle Wellington-blokhuis self te herstel.
Die Paarlse regsfirma Faure & Faure Inc. sê hy het ‘n diepgaande interne forensiese ondersoek teen ‘n prokureur en voormalige senior vennoot van Wellington, wat die maatskappy glo oor etlike…
Drie karatekas van die Boland, Sebastian Sonnekus, Miané Eksteen en sensei JP van Heerden, het medaljes verower by die WUKF-wêreldkampioenskap in Malmö, Swede. Suid-Afrika het indrukwekkend presteer.
Vyf dae nadat hy sy babaseuntjie se eerste verjaarsdag én sy 22ste verjaarsdag op dieselfde dag gevier het, is Jade Williams (22), ‘n jong pa van Wellington, deur ‘n jarelange…
Johann Kotze van Wellington het R175 000 se skade gely na diefstal van 70 byekorwe op 7 Augustus.
Die Sanlam Boland Kavaliers het nóg ’n groot teenstander platgetrek en hulself gelyk bo-aan die Carling Curriebeker Premierafdeling-punteleer geplaas nadat hulle die Vodacom Bulle Sondag (17 Augustus) met 28–20 in…
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek aangekondig dat hy eersdaags ook veiligheidskameras as deel van sy groeiende netwerk van kringtelevisiemonitering in ses prioriteitsgebiede in Paarl-Oos, Noorder- Paarl, Suider-Paarl en Wellington gaan aanbring.…