Die polisie en familielede van die 75-jarige Magdalena Rhode doen ‘n beroep op die publiek om te help om “Suster Lenie” op te spoor. Rhode se familie het haar al…
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloofberge Sondag opgeskort weens ongure weer, maar sal hopelik binnekort hervat word.
‘n Grootskaalse soektog is in die Du Toitskloofpas van stapel gestuur na Michael Waltman (29) van Kuilsrivier spoorloos by die Du Kloof Lodge verdwyn het.
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…
Kelly Smith, Joshlin se ma, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn gaan in Augustus in Kaapstad beide hul skuldigbevinding en vonnis betwis.