‘n Sesde liggaam is gevind ná ‘n soektog van meer as ‘n week nadat ‘n selfgemaakte boot op die Vaalrivier by Douglas omgeslaan het.
Publiek opnuut versoek om gevaarlike plekke aan te meld ná negejarige in gruisgroef verdrink.
Twee verdrinkings is weer die afgelope week in die Overstrand aangemeld. Volgens die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het ’n 26-jarige Zimbabwiese man by die Botrivier-strandmeer naby Fisherhaven vermis geraak.
Op die vooraand van die Kersfees-vakansie het die Nasionale Seereddingsinstituut reeds hul hande vol.
Twee mense het verdrink en een is gered in drie afsonderlike voorvalle waar swemmers in seewater in die moeilikheid beland het.