Die wenners van die Stellenbosch Woordfees-toekennings sal op Maandag 2 November die wenners aangekondig en sodoende uitmuntende artistieke prestasies vier.
Paarliet Keith Oliver Lewis wen die elfde Toyota Stellenbosch Woordfees-kortverhaalkompetisie met sy verhaal Nagwaak oor bendegeweld.
Merk 3 tot 11 Oktober op jou kalender! Dís wanneer die Eikestad weer feeshou met die 2026- Toyota Stellenbosch Woordfees wat iets vir almal bied.
Die getal afdelings vir vanjaar se Fiëstas is na 25 uitgebrei; dit dek alles op én agter die verhoog, en oor al die genres heen.
‘n Propvol feesweek wag op feesgangers by die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees wat amptelik in die Eikestad afgeskop het. Dit is Vrydag, 10 Oktober ingelui tydens ’n mediafunksie by die…