Prof. Arno van Niekerk neem sy waarnemings en belewenisse oor dekades en skryf hoe eenheid die antwoord is op ‘n toekoms vir die land.
Byna 50% van beginneronderwysers verlaat die professie binne vier jaar omdat hulle eenvoudig nie meer weet watter kant toe nie. Só lui ‘n onlangse nuusbrief deur Afrikaans.com, wat die kommerwekkende…
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…