Volgens die hofbevel het die unie die mandaat ontvang om onmiddellik ‘n oorsigtelike rol te begin speel waarvolgens respondente tot verantwoording geroep word.
Solidariteit het ‘n dringende aansoek in die arbeidshof gebring om die staat te dwing om vertragings met die uitreiking van rooiseëlsertifikate te beëindig.
Helpende Hand se streke, takke en vrywilligers het vanjaar meer as 40 aksies en projekte aangebied om Wêreldhongerdag te herdenk.
Tobias Kleinhans-Le Roux, ‘n maatskaplike werker van Kuilsrivier, is onlangs as een van sewe streekwenners met ‘n Hoopdraer-toekenning deur Solidariteit vereer.
Solidariteit Helpende Hand waarsku dat die werklike impak veel verder as die petrolpomp strek. Hoër brandstofkoste werk soos ‘n stil domino-effek deur die ekonomie en raak uiteindelik die kwesbaarste gemeenskappe…