The Marius Schoeman Sport Festival will occur from 4 to 6 September at Paarl Gimnasium, featuring sevens rugby and Fast Five netball and hockey competitions with 2,144 players.
Pellsrus is nie net loshande SA se sterkste gewigoptel-skool nie, maar maak nou ook geskiedenis met twee sesjariges wat tot die sport toegetree het.
Die Hoërskool Paarl Gimnasium se eerste meisieshokkiespan eindig hul seisoen in die nommer een posisie op die [nie-amptelike] skolehokkieranglys vir meisies nadat hulle Saterdag 9 Augustus die gesogte Fairtree top-12-hokkietoernooi…
The second day of the FNB U16 Grant Khomo Week at St Alban’s College served up a feast of rugby drama that had fans on the edge of their seats,…
Renier Janse van Rensburg, 14, is amptelik, soos bevestig deur Guinness World Records, die jongste krieketskeidsregter ter wêreld.
The 2025 Alexforbes Battle Boards Chess Championship will include schools nationwide, promoting inclusivity, strategic thinking, and problem-solving.
Watched by fellow students in colourful blazers, the cream of South African schools rugby talent gathered in the western Cape town of Stellenbosch this weekend to display their skills.
‘n Groot eer het die Bergsig Skool in Kariega (voorheen Uitenhage) te beurt geval toe JD Esterhuizen, die skool se eerstespan-rugbyafrigter, as nasionale afrigter van LSEN-skole aangewys is. Esterhuizen word…