Dikwels is ons so ingestel op onsself en ons doelwitte en ons eie-ek dat ons vergeet om trots en dankbaar te wees en te deel met ander wat die struikelblokke…
Graad eentjie herinner grootmense om elke dag ‘n voorbeeld te wees.
Die dekselse kas in die kombuis. Daar is eetgoed daarbinne wat die luste in jou binneste wek. Jou met ‘n stem begogel en roep. Die kas en sy inhoud soek…
Ons het afgeleer om te wag. Iemand vertel my van ‘n skaakspel wat per brief vir meer as vyf dekades aangehou het.
Pasaangeërs is nie net mediese toestelle nie. Party dra tekkies en ander is onbekendes-wat-kennisse-word langs jou hospitaalbed.
Stories van mense getuig oor die uniekheid van menswees. Daar sal nie oor elkeen van ons ‘n boek geskryf word nie, tog is ons elkeen ‘n lewensboek vol hoofstukke en…
Dis hartseer om te sien hoedat verskeie lande in die wêreld gebuk gaan onder oorlogvoering. Die hartseerste daarvan is die feit dat onskuldige lewens daaronder moet ly – veral die…