Die polisie het gister (10 Desember) by navraag gesê die ondersoek na die raaiselagtige moord op die Paarlse man, Crenston Solomons (33), duur voort en geen verdagtes is nog in…
Swendelaars wat daarop uit is om mense uit hul geld te bedrieg het Saterdagmiddag (22 November) hulself vasgeloop toe die Paarl-polisie met die ondersteuning van die gemeenskap vyf verdagtes vasgetrek…
Vyf swendelaars wat toeriste teiken in Paarl is Saterdag met die hulp van die gemeenskap deur die polisie in hegtenis geneem.
Twee mans wat vermoedelik betrokke was by ‘n skietvoorval twee weke gelede in Hawston in die Overberg waarin drie jong mans dood is, sal vandag (Vrydag, 30 Mei) in die…