Een van die beroepe waar stres en uitbranding al meer ondervind word, is die onderwys. Onderwysers moet twee keer dink voordat hulle ’n kind dissiplineer en konflik moet grootliks vermy…
‘n Dringende hofaansoek dreig nadat ‘n skool in Noordwes die jaar moes begin met ongeveer 80 ekstra leerders waarvoor die skool nie voorsiening gemaak het nie.
Die SAOU sê die Departement van Basiese Onderwys se verskuiwing na ‘n fokus op geletterdheid en syfervaardigheid is deurslaggewend.
Die mededingingskommissie het in 2021 riglyne gepubliseer om billike praktyke in die aankoop van skooluniforms te bevorder en stygende koste aan te spreek.
PAARL – Die hartklop van die Afrikaanse taal het Woensdag sterker geklop toe Akademia sy splinterniuwe kampus in die Paarl amptelik bekendgestel het. Die moderne fasiliteit op die hoek van Bredastraat…