Buitengewone wolkformasies was deel van die welkome reën wat die afgelope tyd wydverspreid oor groot dele van die Noord-Kaap voorgekom het.
Milde en wydverspreide reën val sedert die naweek oor groot dele van die Noord-Kaap.
Geloftefeesgangers by die Perdeberg Boerevereniging se jaarlikse viering het Dinsdag 16 Desember in ‘n toespraak deur dr. Wouter Basson gehoor hoe lewenslesse en sterk geloof in hulself en die Opperwese…
Gevalle van Slenkdalkoors is in dele van die Noord-Kaap bevestig, en die ernstige gesondheidsrisiko’s vir dier en mens word beklemtoon.
In haar huis op die rooi sand van die Groen Kalahari hou 92-jarige Katrina Esau die antieke N|uu-taal lewendig, ’n 25 000-jaar-oue erfenis wat sy met trots beskerm.