o.14‑Netbalspan behaal ’n puik 3de plek en die o.19‑span eindig in die Top 4 by die Noord‑Kaap Uitspele. Kalahari is trots op elke speler!
Pearson Netbal blink: Twee goue titels, plus silwer en brons – ’n seisoen van uitnemendheid wat die skool se plek as Oos-Kaap kragspeler bevestig
Primêre Skool Jordania vier hul derde agtereenvolgende Wesgrow Sportreeks oorwinning en bevestig hul plek as algehele kampioen in laerskoolsport.
Truida Kestell 0/12A-Eerste netbalspan is gekroon as wenners by die Vrystaatkampioenskappe in Welkom.”Ons is trots op ons jong kampioene!”
Montagu Netbalspanne skitter! Drie spanne wen hul B‑liga-groepe met trots, spangees en vasberadenheid – ons skool is ongelooflik trots!
Twee Langenhoven-netbalsterre, Lize Retief en Erin Hardnick, is gekies om die Wes-Kaap in onderskeidelik die O/15 en O/16 spanne te verteenwoordig.
Die eerste wedstryde word Woensdag by die Laerskool Odensia gespeel, met die eindstryde wat op Donderdag 19 Maart beslis word.
Oosterlig wen drie uit vier eerste span wedstryde op 28 Februarie teen Die Anker.