Frikkie Theron, voorsitter van die Moorreesburg-boerevereniging, het ná die onlangse Swartlandskou sy kommer met Weslander gedeel oor die droogte en toenemende druk op plaaslike koringprodusente.
Swartland Investments se sakeherbelyning kan tot werksverliese en die moontlike sluiting van sy Atlantis-fabriek as deel van herstrukturering lei.
Die Weskus-distriksmunisipaliteit se hoof van toerisme, Heinrich Robertson, het die afgelope week gedurende vanjaar se Swartland-skou, paneelbesprekings op die skouterrein saam met verskeie gassprekers aangebied, wat tot insiggewende gesprekke gelei…
MOORREESBURG – Die gevierde Swartlandskou sal vanjaar vir die 91ste keer plaasvind by die Moorreesburgskougronde vanaf Woensdag 3 tot Saterdag 6 September 2025, met ‘n verskeidenheid van landbou-uitstallings, kompetisies en…