Inwoners van die Masilonyana-plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat is meer as ‘n maand lank sonder munisipale dienste weens ‘n staking van werkers wat nog nie hul salarisse ontvang het nie.
Die Vrystaatse hooggeregshof het bevind dat die aanstelling van Amos Makoae as hoof finansiële beampte van Masilonyana-plaaslike munisipaliteit onwettig was.
Die VF Plus het die Vrystaatse lid van die uitvoerende raad vir samewerkende regering en tradisionele sake, Saki Mokoena, versoek om dringend in te gryp by die Masilonyana-plaaslike munisipaliteit se…
Hierdie finansiële ineenstorting is bykomstig tot bestaande probleme soos beurtwater, aanhoudende watertekorte en ‘n algehele agteruitgang in dienslewering in Brandfort, Theunissen, Winburg en Verkeerdevlei.