Vyf verdagtes vasgevang vir rooftog in Lambertsbaai.
Hooggeregshof stel waterlisensie tersyde, maar Lambertsbaai se watertoevoer gaan voort terwyl die munisipaliteit die aansoekproses van voor af moet begin.
Die drie mans wat aangekla word van die wrede aanval op die Lambertsbaaise boer Hugo Louw, bly agter tralies.
Die vermeende skaapdiewe wat ‘n Sandveld-boer aangeval en ernstig aangerand het het in die hof verskyn.
‘n Geliefde boer van Lambertsbaai is in ‘n kritieke toestand na ‘n Kaapse hospitaal gevlieg nadat hy ernstig aangerand is deur vermeende skaapdiewe.
‘n Man van Clanwilliam gaan lewenslank in die tronk sit nadat hy vyftien jaar gelede sy jong vrou vermoor het.