KI skep nuwe moontlikhede vir ondernemings, maar menslike waardes, etiek en verantwoordelikheid moet steeds die ontwikkeling daarvan rig.
Kunsmatige intelligensie kan inligting drasties verander, maar die einste KI beveel aan dat die mens moet aanhou om menslike skeptisisme, tegniese waarneming en kritiese denke te gebruik.
Watter van die katgevegte ontstel die meeste: Dié wat by die Sol Plaatje-munisipaliteit voortduur, of die katkaskenades op sosialemediaplatforms wat met kunsmatige intelligensie geskep is?
Leané Hattingh – Pionierskool vir Blindes Vir my, as ‘n blinde mens, is daar verskeie apps beskikbaar, wat die lewe vir gestremdes met behulp van kunsmatige intelligensie vergemaklik. Ek het…