Die wedstryd het alles opgelewer: kragtige voorspelerspel, briljante agterspelervaardigheid, en die soort dramatiese wending wat ondersteuners uitasem laat.
Die vroue van twee van die vyf vermiste mynwerkers wat meer as twee weke gelede in ’n modderstorting byna 900 meter ondergronds in Kimberley vasgekeer is, luister “oor en oor”…
Die meer as 150 jaar waarin diamantmyne die bestaansrede vir Kimberley was, het tot ’n einde gekom nadat die laaste diamantmynmaatskappy in die Diamantstad voorlopig gelikwideer is.
Die geskenk van diamante het Kimberley bykans 160 jaar bevoordeel. Nou is die vraag of die mense van Kimberley, insluitend sakelui, owerhede, belastingbetalers en diegene wat tans nie vir dienste…