SAPS detectives are back in Saldanha Bay investigating recent claims about the possible whereabouts of missing child Joshlin Smith, but have found no tangible evidence linked to the six-year-old.
Detectives of the SAPS are currently in Saldanha Bay investigating recent claims about the missing Joshlin Smith. A community member provided information.
Honderde geesdriftige ondersteuners van die Patriotic Alliance (PA) het die Dial Rock-saal in Saldanha Sondag 15 Maart volgepak vir die bekendstelling van die Joshlin Smith-stigting.
Dit is vandag presies twee jaar gelede dat die sesjarige Joshlin Smith spoorloos verdwyn het, en tot vandag bly haar verdwyning ‘n raaisel.
KAAPSTAD – Die eerste dag van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn se aansoek om appèl is afgehandel. Dit vind in die Wes-Kaapse hooggeregshof in die stad plaas…
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…
Kelly Smith, Joshlin se ma, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn gaan in Augustus in Kaapstad beide hul skuldigbevinding en vonnis betwis.
