Die debat oor stertamputasie het weer in Suid-Afrika ontstaan, met Boerboel-telers wat hul stryd hof toe neem. Vir sommige beskerm die praktyk tradisie en funksie. Vir ander verteenwoordig dit onnodige…
Die Hooggeregshof in Bloemfontein het ‘n verbeurdverklaringsbevel toegestaan met betrekking tot die berugte asbesdak-tenderskandaal.
Die Hooggeregshof in Pretoria het verklaar dat die politikus Mosiuoa Lekota van 25 Mei 2025 tot sy dood nie in staat was om sy eie sake te bestuur nie.
Bitsy was honger en gedehidreer; besmet met bosluise en vlooie. Hy het ook gely weens maaiers in sy ore, ’n pynlike toestand waar larwes onder die vel broei.
Die Hooggeregshof in Pretoria het vandeesweek bevind dat matriekuitslae gepubliseer mag word op openbare platforms. AfriForum het die beslissing verwelkom en beskou dit as ’n oorwinning vir alle betrokkenes, maar…
Die hooggeregshof in Johannesburg het die Minister van Polisie beveel om Joseph Bhekizitha Dube R900 000 met rente te betaal nadat hy 480 dae onwettig in aanhouding gehou was en…
KAAPSTAD – Kelly Smith, Boeta Appollis en Steveno van Rhyn het hul stryd om verlof tot appél teen hulle skuldigbevinding en lewenslange tronkstraf verloor. Dit het gister en vandag (12-13…
KAAPSTAD – Die eerste dag van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn se aansoek om appèl is afgehandel. Dit vind in die Wes-Kaapse hooggeregshof in die stad plaas…
