JF vereer vier uitblinkers: Rolani Dux, Melani veelsydigheid, Danel Ekonomie, Elrie Holtzhauzen-trofee.
Hoërskool Jim Fouché stel met trots die hoofleiers vir 2027 aan – jong leiers wat met toewyding en visie die skoolgemeenskap inspireer.
Hoërskool Jim Fouché vier die nasionale prestasies van Imke Cruywagen en AJ Theron, wat in skiet en Laser Run met uitstekende uitslae uitgeblink het.
Divan Venter van Hoërskool Jim Fouché is met die Wicus Smith-wisseltrofee vereer nadat hy sy punte in Lewenswetenskappe met ‘n indrukwekkende 12% verbeter het.
JF Netbal blink uit: Ses leerders gekies vir Vrystaatspanne – ’n trotse bewys van talent, toewyding en JF‑gees!
‘n Krieketspeler van die Hoërskool Jim Fouché het ‘n allemintige 192 lopies aangeteken in ‘n wedstryd teen Welkom-Gimnasium.
BLOEMFONTEIN – Dr Julia Maboya, Free State MEC for Education, has stressed that the province’s matric class of 2025’s pass rate of 89,3% underscores the quality education provided. She emphasised…