Die geliefde tannie Coba Schabort, wat vir jare gesien is as die Voortrekkerlid wat die meeste jare diens gehad het, is Sondag in die ouderdom van 109 oorlede.
Oranje se steratlete, Danyelle Pienaar en Rumé Burger, het hul skoolatletiekloopbane op ‘n hoogtepunt afgesluit met rekords en medaljes.
Sewe Oranje-leerders dring deur na Oppie Tong Af se nasionale rondte in Oktober, met Ellé Cloete wat vir ’n derde jaar uitblink.
Die kleindogters van drie Bok-legendes blink uit by Oranje en bou hul eie sportnalatenskap met trots en talent net soos hul oupas.
Meer as een Bloemfonteinse skool het uitsonderlik presteer in die nasionale ronde van die FAK Allegretto-toneelfees.