“Daar is byvoorbeeld nie ‘n besproeingstelsel nie. Ons moet self die veld natmaak met pype wat ons by plaasboere in die omgewing gekry het.”
Henry Jacobs van CYFS het ‘n petisie aan die Drakenstein-munisipaliteit oorhandig weens die ontruiming van die Safmarine-saal.
Stephen Korabie, Drakenstein se burgemeester, en ‘n munisipale afvaardiging het op 14 November met rugbylegendes oor De Kraal se herlewing vergader.
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week bevestig dat hy nou in ‘n regstryd gewikkel is met die eienaar van die plaas Ou Ruigtevlei buite Wellington, waar bewoners aan hul eie genade…
Die AHi se Drakenstein-sakekamer het die AHi-voorsitterstoekenning vir Sakekamer van die Jaar by die kongres van die AHi Wes-Kaap, gewen.
Die Tulbagh-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ‘n 42-jarige man en sy twee seuns Woensdagoggend (5 November) in ‘n strukturele brand in Gouda dood is. Die seuns is onderskeidelik…
Gesprekke tussen die Drakenstein- en Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteite en die Wes-Kaapse regering duur voort oor moontlike oplossings om vragmotors op Bainskloofpas te verbied.
PAARL – Inwoners van Newton het Vrydag (31 Oktober) met gemengde gevoelens gereageer op die Drakenstein-munisipalietit se skielike aankondiging dat hy die bloekombome op die Bo-Dal-pad by dié woonbuurt se…
Die Drakenstein-munisipaliteit het tydens die jongste raadsvergadering vordering in toerisme aangekondig, maar die VF Plus het ongelukkigheid oor die proses uitgespreek en ondersteuning onttrek.