Die Noord-Kaapse LUR vir paaie en openbare werke het haar bedanking by die premier ingedien.
Die huurkontrak van die Kantoor van die Noord-Kaapse Premier gaan moontlik kanselleer word nadat die OG glo onreëlmatighede in die toekenning daarvan gevind het.
Luidens verslae aan die provinsiale wetgewer, sê opposisiepartye ’n fraksie van beloofde huise is voltooi, ondanks honderde miljoene rande reeds bestee.
Boere word versoek om samewerking te gee wanneer betrokke amptenare hul plase besoek om kuddes vir bek-en-klouseer te inspekteer.
Die premier van die Noord-Kaap het tydens ‘n vraesessie erken dat die stand van die Kimberley Geestesgesondheidshospitaal ‘n ‘verleentheid’ is.