Mense onthou atmosfeer, reageer op atmosfeer en word ingebind deur ‘n positiewe atmosfeer. Watter atmosfeer skep jy of laat jy na? Wil mense by jou wees? Of eerder nie?
Die vrou agter die kasregister grinnik toe ek die umleqwa-hoender op die toonbank sit om te betaal. Wat is so snaaks; wat is ‘n umleqwa-hoender dan? vra ek heel onskuldig.…
Keuses beïnvloed ons lewensgehalte. ‘n Kenner se raad is om opsies te verminder om keuse-uitputting te voorkom en gesonder besluite te neem.
EPWP workers in Kimberley face significant challenges due to a persistent backlog of uncollected black bags, impacting their work and safety despite multiple reports to management.
Reg en onreg is ‘n werklikheid in die lewe, maar verkies om op die mooi en positiewe te fokus.
Vir elke kind wat wegraak, is daar iemand wat iets weet, wat iets kon gesê het wat ‘n verskil sou kon maak. ‘n Mens durf nie onbetrokke bly nie.
Wanneer het rommelstrooi ‘n nasionale sport geword, en wanneer het elke dorp en stad wêreldkampioene in dié sport gekry?
’n Humoristiese en eerlike kyk na hoe stokperdjies nie net tydverdryf is nie, maar ’n noodsaaklike deel van gesonde lewe en balans kan wees.
Dood maak seer en is swaar, want ons verlang en worstel daarmee, maar dood herinner ook elke keer weer aan die voorreg van lewe.
Met Maandag se ‘shutdown’ wou inwoners nie meer stilbly en ‘shut-up’ nie.