Almal hoef nie soos jy te wees nie. Almal hoef nie te dink soos jy dink nie. Almal hoef nie te hou van dit waarvan jy hou nie. Almal hoef…
Georganiseerde misdaad oor landsgrense heen verryk die sindikaatmeesters, terwyl dié wat ‘n katspoegie betaal word om dit uit te voer, aan die pen ry.
‘n Mens bou bande, net deur te groet. ‘n Mens hoef nie iemand te ken om te groet nie. Soms kom die grootste verandering deur klein gewoontes en doodgewoon net…
Wanneer ‘n mens November binnegaan, kom jy agter nou raak dit einde van die jaar. Mense praat van kom ons los hierdie en daardie vir volgende jaar. Maar maak jou…
Dit is ironies dat Kimberley, wat op 2 September 1882 die eerste stad in die suidelike halfrond geword het om elektriese straatligte in werking te stel, se strate snags nou…
Die moderne wêreld is te vinnig, te gejaag, te vlak, te materialisties, te veel wat die mens nie eintlik is nie. Ons word ons eie monsters.
Sy het so vies geraak vir beterweters, grootpraters, wat lui is as dit by doen kom. Maar vir haar het hulle kritiseer, beter geweet, en aanhou kritiseer. Tot sy niks…
Dalk is dit tyd dat ons minder vingers wys en kla, en eerder met oplossings vir die noordelike voorstede se verkeersprobleem vorendag kom.
Die mensdom en sy persoonlikhede kan met lekkergoed vergelyk word. Watter soort is jy?
Wanneer die eerste somer-reën val, is dat asof mens en dier se binnekant sommer net lig. Dit is ná so ‘n lekker bui reën dat pa die huis sal binnestap…