Ons is in ‘n nuwe seisoen. Blomme is pragtig, bome bot, groei lê voor. Die stilstaan-wintertyd is verby. Wat ‘n vreugde, wat ‘n genade om te mag lewe. Genade is…
Ná genoeg koue, ‘n winterson wat traag is om soggens sy kop uit te steek en ‘n wasgoedmandjie wat vroeg in die week reeds boepens is van al die winterwasgoed,…
Almal wat in ‘n koshuis grootgeword het, sal onthou van die koshuismoeders wat moes instaan vir jou moeder in die week.
‘n Natuurlewefotograaf van die Noord-Kaap het onlangs dié weerligformasies afgeneem.
Vroue wat wil en kan, kan tree vir tree saam met ‘n man fisieke werk doen, en selfs ‘n paar swaargewigte se oë laat rek. Hulle moet toegelaat word om…
‘n Handdruk is ferm. Dit groet en bevestig. Jy moet dit kan vertrou.
Met familie op Hermanus en liewe maters oral langs die Tuinroete, het ek weer die tas gepak en gemik vir die Kalfiefees.
In Augustus, soos nou, waai die wind erg en woes. Die wind moet waai, en ‘n mens moet lief raak vir die wind.
Tree weg uit jou wegkruiphoek en takel ‘n kwessie wat jou na aan die hart is, stukkie vir stukkie − al voel dit of jy nie eens met ‘n tang…
Ons leef in ‘n tyd van armoede van aanraking. Sosiale afstandhouding, lang werksure en groeiende afhanklikheid van tegnologie ontneem mense.