In a letter, a patient expresses disappointment at a state hospital, feeling forgotten and abandoned by mental health professionals who are failing to provide support and care.
Jongmense deel die versteekte struggles van huis verlaat sonder ondersteuning, leef “teen alle verwagtinge” om onafhanklikheid en hoop te vind.
Die meeste Noord-Kaapse dorpe is trietsig en oorgeneem deur moedeloosheid. Die enkeles waar hoop groei, is beheer en bestuur merkbaar.
In sy tagtigs het dié oom nie meer iets om te bewys nie, en hy vertel van die heel belangrikste woord waarvan hy die lewe geleer het.
Al meer skole verban selfone tydens skoolure, en leerlinge vind weer uit hoe om mekaar in die oë te kyk en te gesels, terwyl konsentrasie verbeter.
Die oggendsang van voëls bring vreugde, en hul gedrag leer geduld en volharding. Hulle leer ons ook van saamleef.
Die voortdurende wisseling van lewe en dood is om ons heen. Daarom is klein Annie se geboorte ‘n herinnering van die mooi en die goed en die kosbaar van die…
KI neem nie werk van mense weg nie, dit brei uit wat mense en organisasies in staat is om te bereik.
Tydens ‘n vakansie in Phuket was ons na een van die masseersalonne. Ek het die prentjie in my kop gehad van ‘n rustige, ontspanne ervaring.
Volgens ‘n 2024-opname is Suid-Afrika die vriendelikste land ter wêreld: Inwoners is glo verwelkomend, en laat besoekers gemaklik voel.