Drie mans wat verlede Saterdagaand in ‘n botsing in Bokomoweg, Malmesbury dood is, is Sondag finaal ter ruste gelê.
‘n Gru-ongeluk Dinsdagoggend het die lewe van minstens twee mense geëis nadat verskeie voertuie naby die ou tonnel tussen Worcester en Paarl gebots het.
Enrico en seun Junaid Plaatjies, albei met broosbeensiekte, wag op operasies in Tygerberg-hospitaal ná ‘n ernstige botsing in Strand.
Medelye stroom steeds in op Facebook en ander sosiale media nadat ‘n 18-jarige skoolseun verlede naweek op slag dood is toe sy motorfiets in Brackenfell teen ‘n bakkie gebots het.
Een persoon is Vrydagmiddag (21 November) dood na ‘n botsing tussen twee voertuie in Franschhoek, sê die plaaslike paramedikus Kurt Maske