PAARL – Nooddienste is Maandag (1 Desember) na ‘n woning in De Vriesstraat in Vanwyksvlei, Wellington ontbied waar ‘n man glo deur die Mbekweni-polisie doodgeskiet is. Hoewel die polisie dit…
Die 28-jarige Carla Vontez van Wellington sê haar plek as een van vanjaar se Miss Drag South Africa-finaliste bring haar ‘n tree nader aan haar groter doel – om die…
Die Hugenote Hoërskool in Wellington sê hy is gerat en voel geëerd om vanjaar weer die gasheer vir die tweede Six Gun Grill Summer Sport Festival te wees, wat altesaam…
‘n Groep Bolandse skeidsregters eis die dringende verwydering van die voorsitter asook die adjunkvoorsitter van die Boland-rugbyunie (BRU) se skeidregtersvereniging. Die skeidsregters het daarin geslaag om die unie te kry…
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week bevestig dat hy nou in ‘n regstryd gewikkel is met die eienaar van die plaas Ou Ruigtevlei buite Wellington, waar bewoners aan hul eie genade…
PAARL – Die Paarl-Oos-polisie sê hy ondersoek ‘n saak van roekelose en nalatige bestuur nadat ‘n minibus-taxi wat skoliere vervoer, Maandag (17 November) in ‘n ongeluk op die Sonstraalpad betrokke was.…
Die Tulbagh-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ‘n 42-jarige man en sy twee seuns Woensdagoggend (5 November) in ‘n strukturele brand in Gouda dood is. Die seuns is onderskeidelik…
Die hofsaal by die Paarl-streekhof, waar die vermeende moordenaar van die 22-jarige Jade Williams Maandag (3 November) verskyn het, was gepak met geliefdes wat geregtigheid vir dié jong pa van…
’n 18-jarige man van Franschhoek sal na verwagting Maandag (3 November) in die hof verskyn nadat hy en nog ’n verdagte wat steeds op vrye voet is, ’n man beroof…
FRANSCHHOEK — Shannon Robertson van die Boschendal-wynlandgoed is Saterdag (1 November) tydens ‘n provinsiale gala-aand as die Wes-Kaap se Landbouwerker van die jaar aangewys. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar…