Skuldgevoelens by ouers lei dikwels tot oorbeskerming, oftewel “helikopter”- of “grassnyer”-ouerskapsmetodes.
As jou verhouding pyn sonder herstel en geen gevoel van veiligheid bied nie, moet jy dalk op die uitkyk wees vir die rooi vlae van ’n toksiese verhouding.
Skoolleerders met ’n liefde vir Afrikaanse musiek en kuns kan weer hul talente wys met die terugkeer van die Skilder met Woorde-kompetisie in 2026.
Vind meer uit oor tegnieke om kunsmatige intelligensie in te span om jou metodes van leer, asook jou studieroetine te verbeter.
“Kinders moenie in die water mors nie …” Nou ja, dan moet hulle besig gehou word. Ongelukkig kan almal nie see, na ’n vakansieoord of wildtuin toe gaan nie en…