Natie Coetzer, ‘n geliefde sakeman van Malmesbury is Maandag ná ‘n kort siekte in die Crestcare-hospitaal in Malmesbury dood.
Een van die oorspronklike plaashuise op die Waylands-plaas buite Darling in die Swartland is deur ‘n verwoestende brand in die puin gelê.
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou op hul plaas aangeval is.
‘n Pasgebore babaseuntjie is Sondagaand deur inwoners onder ‘n bos ontdek nadat hulle reeds die Vrydagaand geluide gehoor het.
Die plaaslike hof het bevind dat ‘n pa sy drie dogters oor ‘n 12-jaar-tydperk verkrag het.
Kalbaskraal, die landelike dorpie duskant Malmesbury het verlede naweek in ‘n bloedbad ontaard soos bendelede glo vir die soveelste keer met vuurwapens onder mekaar losgebrand het. Inwoners meen geweld en…
‘n Graanland en ‘n vragmotor van Thys van Niekerk het Donderdag omstreeks 14:13 op sy plaas Oumuur in die omgewing van Koringberg aan die brand geslaan. Van Niekerk, wat op…
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
Die Swartland se grane het vanjaar oor die algeheel die hele seisoen belowend gelyk. ‘n Ver ondergemiddelde reënval gedurende September het egter onsekerheid onder die streek se produsente gebring, wat…
The construction of the Malmesbury Bypass project is on track for completion towards the end of the first quarter of 2026. The Western Cape department of infrastructure (DOI) recently shared…