Die Swartlandse dorp Darling en sy mense treur ná die dood van die 14-jarige Jordan Adams wat Sondag 2 Maart deur ’n motor doodgery is.
Op 8 Mei vanjaar vier Afrikaans sy eeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers om lang tafels om hierdie mylpaal in Afrikaans…
Ek het my boeglam geskrik, maar sy skaterlag het my gerusgestel. Die afvaardiging wat Amerika toe is om met president Donald Trump te gaan blad skud, het my ver laat…
Een van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse radiopersoonlikhede, die Paarlse Martelize Brink, vier vanjaar haar mondigwording in die radio- bedryf ná 21 roemryke jare by RSG.
Ywerige breiers van Malmesbury, wat hulself die Besige Bye gedoop het, het oudergewoonte die afgelope Donderdag (26 Februarie) byeengekom om kleurvolle komberse en ander items vir liefdadigheid te brei.
Talle verdagtes met ’n lang lys misdaadsake wat teen hulle hang, is onlangs deur die plaaslike polisie van Moorreesburg in hegtenis geneem.
Die Paarl-hospitaal is op soek na die familie van Henry Fortuin (ook bekend as “Spieke” of “Kleintjies”).
In a significant development amid the ongoing Sassa card renewal crisis, Minister for Communication and Digital Technology Solly Malatsi has guaranteed no social grant payments will be stopped, regardless of…
Die DA sê ondanks die hoë koste waarteen lyfkameras vir enkele van die land se polisiebeamptes van April vanjaar af gekoop sal word, beskou die party dit as “waarde vir…
Die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika (Botanical Society of South Africa / BotSoc) en die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteits-instituut (Sanbi) het die afgelope Vrydag (28 Februarie) die onthulling van nuwe bewaringstekens by…