‘n Soektog waarby die polisie se honde-eenheid betrek is, is in Gouda onderweg nadat ‘n 68-jarige vrou, wat vermoedelik aan Alzheimer se siekte ly, verlede Donderdag (17 Julie) spoorloos verdwyn het.…
Ghida Visser, ‘n inwoner van Moorreesburg, het in April vanjaar ‘n veldtog van stapel gestuur in ‘n poging om geld vir Ahzerian Esterhuizen se mediese uitgawes in te samel.
Gavin Sampson, die direkteur van die Abbotsdale-jeugontwikkelingsorganisasie, is glo om die bos gelei en is nie ‘n beraad in Dubai genooi nie.
Altesaam 10 plaaslike hoërskoolleerders is ná verskeie onderhoude deur die munisipaliteit gekies om die toer as verteenwoordigers van die Swartland saam met hulle mee te maak.