St. Thomas Primêr het onlangs sy Prestige-aand aangebied waartydens die skool se toppresteerders vir hul harde werk gedurende 2024 vereer is en die hoofleiers en leerlingraad vir 2025 aangewys was. St. Thomas Primêr se hoofleiers vir 2025 is, van links: Chanice Phillips (onderhoofmeisie), Dillon van der Westhuizen (onderhoofseun), die skoolhoof, Sharon Ziegers, Sharmean Fransman (hoofmeisie) en Carleo Pietersen (hoofseun). Foto:


St. Thomas Primêr vier leerders se prestasies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article