Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Oudste Springbok, Des van Jaarsveldt, sterf op 96
Mark Alexander, President van SA Rugby, het Maandag hulde gebring aan voormalige Springbok-kaptein en flank Des van Jaarsveldt, wat vroeër die dag op die ouderdom van 96 jaar oorlede is. […]
-
Gesteelde kabels in Eendekuil gekry
Verskeie rolle vermoedelik gesteelde koperkabels en twee Mandrax-tablette is Saterdag 5 Julie in Dorethia Barnard (72) se huis in Eendekuil gevind.
-
Begroting vir WDM balanseer
Die Weskus-distriksmunisipaliteit (WDM) het onlangs ‘n geloofwaardige en gebalanseerde begroting vir die 2025-’26-boekjaar ter tafel gelê
-
FOTO’S || Fokus op landelike toerisme skuif
‘n Netwerksessie tussen dr. Ivan Meyer, LUR vir landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, plaaslike rolspelers in die toerisme-bedryf en verteenwoordigers van Swartland Toerisme is Donderdag 17 Julie by Rusty Cantina in Riebeek-Kasteel gehou.
-
Ten-year SAGCC milestone celebrated in Riebeek-Kasteel
The 10-year celebration of the Southern Africa Georgia Chamber of Commerce (SAGCC) was held at Kloovenburg Wine Estate in Riebeek-Kasteel on Thursday 17 July.
-
Gemeenskap span kragte saam om fondse vir oud-polisieman in te samel
Ghida Visser, ‘n inwoner van Moorreesburg, het in April vanjaar ‘n veldtog van stapel gestuur in ‘n poging om geld vir Ahzerian Esterhuizen se mediese uitgawes in te samel.










