Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lot eindig toe bankrot (8)
Kom ons kyk vir laas na die twee mense se lewenswandel: Lot •Daar was geen vordering op die pad van die Here nie. Geen geestelike groei, geen vordering in heiligmaking. •Net so bolangs en oppervlakkig
-
Sosio-ekonomiese probleme lei dalk tot misdaad
Met die eerste oogopslag, as na die nuutste misdaadstatistieke gekyk word, is ons nie veilig nie. Volgens misdaadstatistieke wat onlangs deur die polisie bekendgemaak is, het moord, ernstige aanrandings en huisbrake gestyg. Drankmisbruik en ander sosio-ekonomiese omstandighede in die gemeenskap…
-
Motoriste moet help, rapporteer oortreders
Ek is van mening dit is in alle inwoners van die Swartland se belang dat padveiligheid bevorder moet word en dat oortreders raakgesien en aangemeld sal word. Die dae is verby dat mens gereeld verkeersbeamptes op hoofroetes gekry het wat…
-
Lot eindig toe bankrot (8)
Kom ons kyk vir laas na die twee mense se lewenswandel: Lot •Daar was geen vordering op die pad van die Here nie. Geen geestelike groei, geen vordering in heiligmaking. •Net so bolangs en oppervlakkig
-
Camphill Village musiekfees om die draai
Musiekliefhebbers kan vir die tweede agtereenvolgende jaar die Camphill Village musiekfees bywoon. Om alles te kroon is dit vir ’n goeie doel met hekgelde wat Camphill Village-inwoners se lewens beter sal maak. Wat die fees selfs nóg lekkerder maak, is…
-
Motoriste moet help, rapporteer oortreders
Ek is van mening dit is in alle inwoners van die Swartland se belang dat padveiligheid bevorder moet word en dat oortreders raakgesien en aangemeld sal word. Die dae is verby dat mens gereeld verkeersbeamptes op hoofroetes gekry het wat…
-
Camphill Village musiekfees om die draai
Musiekliefhebbers kan vir die tweede agtereenvolgende jaar die Camphill Village musiekfees bywoon. Om alles te kroon is dit vir ’n goeie doel met hekgelde wat Camphill Village-inwoners se lewens beter sal maak. Wat die fees selfs nóg lekkerder maak, is…
-
Studente besoek M’burg
MOORREESBURG – ’n Groep rampbestuurstudente van die Universiteit van Stenden, ’n Nederlandse instansie, met ’n tak in Port Alfred, het onlangs die rampbestuursentrum op Moorreesburg besoek. Die kursus in rampbestuur is ’n vier jaar lange kursus en verskaf opleiding oor…
-
Kom geniet Wine on the River
Die wag is verby! Besoekers aan die jaarlikse Robertson Wine on the River kan dié naweek uitsien na ’n volgepakte naweek van pret en plesier by dié gewilde gesinsfees. Met meer as 300 wyne van oor die 40 kelders, eersteklas…