Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Pretdag vir bejaardes
Die Dienssentrum vir ouer mense beplan ’n pretdag vir bejaardes op 27 Oktober by die Dieprivier sportgronde op Malmesbury. Almal bo 60 jaar oud is welkom om deel te neem. Ander klubs vir bejaardes mag ook deelneem. Verskeie speletjies, onder…
-
Hospice’s party promises much fun for everyone
Dust off your Stetson and polish your spurs because the Breede River Hospice’s annual Winter Party promises to be a shindig you do not want to miss. The Cowboys andamp; Cowgirls party will take place on Saturday 24 October from…
-
Groot pret wag by ‘nuwe’ Bonnievale Fees
Die Bonnievale Fees, voorheen bekend as die Bonnievale Bonanza, is om die draai en buiten ’n nuwe formaat en terrein, kan feesgangers oudergewoonte uitsien na ’n volgepakte feesprogram vir die hele gesin. Die fees, wat nou as die Bonnievale-fees bekend…
-
Hospice’s party promises much fun for everyone
Dust off your Stetson and polish your spurs because the Breede River Hospice’s annual Winter Party promises to be a shindig you do not want to miss. The Cowboys andamp; Cowgirls party will take place on Saturday 24 October from…
-
Hou die kameras gereed!
Die Malmesbury-museum bied ’n amateur fotografie-uitstalling aan van 6 tot 13 November. Die tema is Swartland Landskap. Enige amateurfotograaf (leerders of volwassenes) kan temawerke inskryf vir die uitstalling. Fotograwe mag ’n maksimum van drie geraamde of gemonteerde werke inskryf. Groottes…
-
Pretdag vir bejaardes
Die Dienssentrum vir ouer mense beplan ’n pretdag vir bejaardes op 27 Oktober by die Dieprivier sportgronde op Malmesbury. Almal bo 60 jaar oud is welkom om deel te neem. Ander klubs vir bejaardes mag ook deelneem. Verskeie speletjies, onder…
-
Hou die kameras gereed!
Die Malmesbury-museum bied ’n amateur fotografie-uitstalling aan van 6 tot 13 November. Die tema is Swartland Landskap. Enige amateurfotograaf (leerders of volwassenes) kan temawerke inskryf vir die uitstalling. Fotograwe mag ’n maksimum van drie geraamde of gemonteerde werke inskryf. Groottes…
-
Sosio-ekonomiese probleme lei dalk tot misdaad
Met die eerste oogopslag, as na die nuutste misdaadstatistieke gekyk word, is ons nie veilig nie. Volgens misdaadstatistieke wat onlangs deur die polisie bekendgemaak is, het moord, ernstige aanrandings en huisbrake gestyg. Drankmisbruik en ander sosio-ekonomiese omstandighede in die gemeenskap…
-
Lot eindig toe bankrot (8)
Kom ons kyk vir laas na die twee mense se lewenswandel: Lot •Daar was geen vordering op die pad van die Here nie. Geen geestelike groei, geen vordering in heiligmaking. •Net so bolangs en oppervlakkig