Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skooldatums vir 2022
Die departement van basiese onderwys het gister die datums bekend gemaak van wanneer leerders in die verskillende provinsies terugkeer skool toe.
-
-
Gholfdag help All Saints-klub
Die All Saints-rugbyklub het Sondag 5 Desember sy tweede jaarlikse gholfdag met groot sukses by die Fairview-gholfbaan in Gordonsbaai aangebied.
-
Five meal prep tips for the week
As schools restart and we return to the office, settling into a post-holiday routine can be tricky. Here are some tips to help with meal preparation for the week ahead.
-
-
Kom maak ’n draai
Die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) of Christians Against Drugs nooi mense wat probleme ondervind met middelafhanklikheid, na sy byeenkoms in die saal van die NG Moedergemeente Strand op die hoek van Birkenhead- en Faganstraat Maandag 17 Januar
-
-
Steady, safe exercise in the pool
Elderly persons who have made the new year resolution to get healthier and more active this year can do so by signing up to get their bodies moving during the fun and interactive water aerobics classes presented by a Strand…
-
RAM bied vroeë Kersfees aan
MONTAGU – Minderbevoorregte kinders van die Ashbury-woonbuurt, wat dalk nie ’n Kersgeskenk sou kry nie, is Saterdag 11 Desember aangenaam verras met ’n lekker vroeë Kerspartytjie, kompleet met kersbome, geskenke en veel meer.
-
Help jou kleuter nou reeds om skoolgereed te wees
Die skoolskoene vir jou voornemende graadeentjie is reeds gekoop en die skoolklere is splinternuut.






