Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sewestoernooi gaan voort
Wesbank-rugbyklub maak gereed vir die gewilde jaarlikse Malmesbury Sevens wat vanjaar uiteindelik weer kan plaasvind nadat dit verlede jaar weens Covid-19-beperkings afgestel moes word.
-
-
Moenie ophou droom nie – drome het nie ’n vervaldatum
Drome het nie ’n vervaldatum nie; hou dus aan met droom, sê die idealis.
-
Oefen veilig in erge hitte
Wanneer temperature in die somer toeneem, is dit belangrik om seker te maak dat jy jou oefeninge temper om veilig te bly, sê Sandeep Mannava, ’n spesialis vir sportgeneeskunde aan die Universiteit van Rochester Medicine.
-
-
Menseredders erg besig gehou
Lede van die nasionale seereddingsinstituut (NSRI), menseredders, noodhulppersoneel en die plaaslike polisie het die afgelope feestyd en skoolvakansie bont gestaan ná ’n ontstellende groot aantal noodlottige én nie-noodlottige watervoorvalle reg oor
-
Rugby skop af vir eerste 7’s-toernooi in die Paarl
Aksiebelaaide rugby is dié naweek weer op die spel wanneer Hillcrest United-rugbyklub van Wellington sy jaarlikse 7’s-toernooi Saterdag (22 Januarie) op die Faurestadion in Paarl aanbied.
-
Departement help met plek
Die getal Graad 1-leerders in die Wes-Kaap wat teen die afgelope Vrydag nog nie geweet het waar hulle vanjaar hul skoolloopbaan gaan begin nie, het vandeesweek op 575 gestaan.
-
-






