Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ons Winkel reik verder
Die plaaslike takke van Ons Winkel bied inwoners van die Helderbergkom nie net die geleentheid om goedere teen billike pryse te koop nie, maar ook die kans om liefdadigheid in die gemeenskap te ondersteun.
-
Try braai options
There are few things that are better than having a braai. However, trying to figure out how to spice up the accompanying dishes can sometimes prove to be difficult. Here the traditional broodjie is spruced up as well as a…
-
Meer as 82% slaag
Wesbank Sekondêre Skool spog vanjaar met Beyoncé Welkom wat 76,42% in die matriekeksamen behaal het. Sy gaan vanjaar haar BComm-graad aan die Universiteit Stellenbosch aanpak.
-
Helping first-time parents
The journey to parenthood is a very exciting time for expectant parents eagerly awaiting the debut of their little bundle of joy. However, the new adventure and preparation for the bouncing addition may be daunting too, especially for first-timers ve
-
Be aware of fake electricity officials
The City of Cape Town urges residents to be aware of scammers who are posing as City officials in order to gain access to theirhomes.
-
‘Make payment arrangements’ – City
The City of Cape Town has a comprehensive package of financial relief options available for residents who might need assistance.
-
Sewestoernooi gaan voort
Wesbank-rugbyklub maak gereed vir die gewilde jaarlikse SuperSPAR Malmesbury Wesbank Sevens wat vanjaar uiteindelik weer kan plaasvind nadat dit verlede jaar weens Covid-19-beperkings afgestel moes word.
-
Sewestoernooi gaan voort
Wesbank-rugbyklub maak gereed vir die gewilde jaarlikse SuperSPAR Malmesbury Wesbank Sevens wat vanjaar uiteindelik weer kan plaasvind nadat dit verlede jaar weens Covid-19-beperkings afgestel moes word.
-
Organisasie help kinders in nood
Kinders van ’n Strand-gemeenskap sal die nuwe skooljaar met ywer en die basiese skryfbehoeftes begin danksy die goedhartigheid van ’n plaaslike groep vriende.
-
Bevelvoerder bevorder
MONTAGU – Sy aanstelling as studentekonstabel in die destydse Suid-Afrikaanse Polisiemag (SAP) sal altyd iets baie spesiaals wees.







