Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Father of toddler sought
ACVV Strand Social Worker Nokubonga Mbofithi is requesting the assistance of the public in locating the biological father of a little boy.
-
GPF stuur dié kennisgewing
Die Montagu-gemeenskapspolisiëringsforum het die volgende kennisgewing uitgestuur: “Dit is onder die Montagu-GPF se aandag gebring deur die gemeenskap van Montagu dat daar misverstand is oor die Montagu-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) wat verband
-
Blood donations are in high demand
The Western Cape Blood Service (WCBS) is appealing to all eligible donors to donate blood, as blood stocks are critically low.
-
Michaela dalk Hollywood-ster
Die agtjarige Michaela Thiart se plek in die kollig wink – vir nou lê ’n toneelkursus voor wat haar talente as ’n gebore ster verder vir die kameras sal slyp.
-
-
G’n arachnofobie hier
Dit is nie aldag dat jy ’n reusespinnekop wat groter as jou voertuig is, langs die pad gewaar nie. Dié spinnekop is gelukkig vriendelik, groet almal met ’n glimlag en is onder andere gemaak van pype, pale en ’n strooibaal.
-
-
Montagu klop Bonnievale
MONTAGU – ’n Besope vrou wat op onverklaarbare wyse haar weg tot op die speelveld verby die veiligheidswagte gevind en amper die wedstryd ontwrig het, ’n rooikaart aan ’n bestuurslid van die besoekende span deur die skeidsregter, Jerome (Trompie) van
-
Koppe stamp oor dié forum
As inwoner van Montagu (wyk 7) is ek bekommerd oor die Montagu-gemeenskapsforum wat in verlede week se Gazette sê die organisasie tree op in die belange van wyk 7 en wyk 12 as ’n nie-politieke organisasie.
-
Agano mik na wêreldatletiek
’n Jong man van Robertson met ’n passie vir atletiek, het sy visier op die Wêreld- Junior atletiek-byeenkoms in Colombië gestel.






