Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Haarstiliste kwalifiseer nou by akademie
Die Langebaan Hair Academy het verlede week geskiedenis gemaak en die eerste geakkrediteerde handelstoetssentrum vir die nuwe haarkapperhandelstoets geword.
-
Meer kanola vanjaar geplant
Kanolaprodusente in die Wes-Kaap gaan vanjaar na verwagting 20 000 hektaar meer aanplant as in die vorige jaar.
-
-
-
HB has sweet secret
A Helderberg mom and daughter share a passion for creativity through baking, turning their sugar cookie decorating hobby into a profitable business that has locals raving about the beautiful sweet treats which taste equally as good as they look.
-
Boer soek (steeds) ’n vrou
Die gewilde kykNET-reeks Boer soek ’n vrou het in die afgelope 14 reekse bewys dit is wel moontlik om liefde op die kassie te vind.
-
19-jarige wen Twee Oseane
Die 19-jarige Ela Meiring van Klaasvoogds by Robertson het ’n eerste plek in haar ouderdomsafdeling in al vier die halfmarathons wat sy tot dusver in 2022 gehardloop het, behaal.
-
Soektog duur steeds voort
Juneal Jacobs word steeds deur lede van Korrektiewe Dienste, die plaaslike polisie en wetstoepassingsagentskappe gesoek nadat hy en twee ander gevangene vroeër vandeesmaand (op 13 April) uit die Maksimum A-gevangenis in Malmesbury ontsnap het.
-
Baseball takes on cricket
It’s being billed as a day for champions; two Helderberg outfits, winners in their respective sporting codes for the season, going head to head at each other’s game.
-
Stronger news brand here
This week’s edition of the Helderberg Gazette will be the final one to appear on Tuesday, with the planned amalgamation with DistrictMail set to take effect from next Wednesday (4 May).









