Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Verkragter 22 jaar tronk toe nadat hy vrou in 2020 verkrag
’n Man wat skuldig bevind is aan die verkragting en aanranding van ’n vrou in 2020 is onlangs tot 22 jaar tronkstraf gevonnis.
-
Werksessies kyk na boere en roofdiere
Die Cape Leopard Trust, in samewerking met kenners van die Herding Academy en CapeNature, gaan binnekort ’n reeks werksessies aanbied, wat holistiese grondbestuur en volhoubare boerdery in harmonie met roofdiere verken. Die drie voldag-werksessies is
-
Sy laat speke sing
Die Darling-gemeenskap spog saam met die jong fietsryer Davinique Cleophas (16) oor haar deelname aan die onlangse Youth Festival in Oudtshoorn.
-
-
Temporary numbers for Zolani Clinic
Zolani Clinic’s telephone line is out of order. While the service is being restored please use one of these temporary numbers:.
-
Geld nodig vir seun se operasie
’n Bonnievale-familie moet R300 000 insamel vir ’n operasie aan hul 8-jarige seun.
-
Bosch help met skoonmaakwerk
’n Plaaslike familieonderneming het Dinsdag die taak op hulself geneem om die posbussies by die Malmesbury-poskantoor op eie onkoste skoon te spuit.
-
Polisie slaan toe op dwelms van R27 000
Drie verdagtes is verlede week in hegtenis geneem nadat die plaaslike polisie op dwelms van oor die R27 000 in Moorreesburg afgekom het.
-
Old Strooidak clinic no longer jab site
Please note that the last day Covid-19 vaccinations and boosters will be available at the Ou Strooidak kliniek/Old Thatched Roof Clinic in Robertson, is 29 July.



